Articles
Social & Community News
30 November 2021

Rustenburg – Juffrou Reinet van der Westhuizen het die ‘Hoof se Trofee’ ontvang vir 2021.

Die toekenning gee erkenning vir die ekstra myl wat sy gestap het en vir haar toewyding teenoor die skool en leerders.

Laerskool Dawid Brink skoolhoof Craig Olivier (links) en juffrou Reinet van der Westhuizen.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...