Articles
Sport & School News
30 November 2021

Rustenburg – Rustenburg se brandweermanne het op Vrydag 12 November ‘n besoek kom aflê aan Laerskool Silwerrand Primary.

Die manne in rooi het die jongklomp meer vertel van die brandweer en hul pligte. Dit was groot pret en die jongspan was gefassineer deur die groot rooi trok!

Rustenburg se brandweer kuier by Laerskool Silwerrand Primary.

#FosteringASenseOfCommunity

Share this article with a friend...