Articles
Social & Community News
20 July 2021

Ons onthou met liefde ‘n legende in Rustenburg, pastoor Louis May (56) wat op Vrydag 9 Julie onverwags oorlede is. ‘n Ware voorbeeld vir almal wat hom geken het en hy sal vir altyd onthou word as ‘n dienskneg van die Allerhoogste! Sy familie vind berusting in die feit dat hy al sy lewe lank wag vir die dag.

Die dag wat hy Jesus sy Redder kon ontmoet. Geen pyn, geen tekortkominge. Saam met sy vrou en ons hemelse Vader dans hy nou. Louis se kinders het onderneem om te woeker met elke saad wat hy in hul lewe gesaai het! Hy sal oneindig gemis word deur se kinders.

“Ons is hartseer, maar ons het nie pyn nie. Ons verlang, maar ons is nie sonder hoop nie,” het hul in ‘n boodskap gesê. Die besonderhede van sy roudiens sal later deurgegee word.

We remember with love Amanda Nanakie Phage (68), who was well known in Thlabane. She sadly passed away on Sunday 27 June. She was buried at Rietvlei Burial Grounds on Thursday 1 July by Motsitsi Funeral Parlour. Contact Motsitsi Funeral Parlour on 014 565 4962.

Pieta Erasmus is oorlede op Maandag 5 Julie op die geseënde ouderdom van 82 jaar. Die oorwinningsdiens het op 14 Julie vanuit die OAK Proteapark Moepellaan, Rustenburg, plaasgevind. 
Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

‘n Troosdiens sal op Vrydag 16 Julie gehou word vir wyle Rina Engelbrecht om 14:00 vanuit die Hervormde Kerk Suidgemeente, Kockstraat Rustenburg, vanwaar die stoet sal vertrek na die Rietvlei Begraafplaas. Rina is Saterdag 10 Julie oorlede op die ouderdom van 68 jaar. As gevolg van Covid-19 is plekke beperk en kan bywoning slegs op uitnodiging geskied.

U word ook versoek om indien u nie 100% gesond is nie, ‘n uitnodiging van die hand te wys. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. 
‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

Helen Bezuidenhout (71) oorlede op Sondag 11 Julie, se troosdiens sal plaasvind op 19 Julie om 14:00 vanuit die OAK Proteapark, Moepellaan, Rustenburg.  As gevolg van Covid-19 is plekke beperk en kan bywoning slegs op uitnodiging geskied.

U word ook versoek om indien u nie 100% gesond is nie, ‘n uitnodiging van die hand te wys. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

Die troosdiens van Cornelius van Niekerk (40) oorlede op Donderdag 7 Julie, het op 16 Julie vanuit die Kapel by Sonskyn Aftree Oord, Koorsboomstraat Rustenburg, plaasgevind. As gevolg van Covid-Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

Wyle Jaco Oelofse is op Dinsdag 13 Julie op die jeugdige ouderdom van 38 jaar oorlede. Jaco se troosdiens sal plaasvind op 20 Julie om 14:00 vanuit die Agapé kerk, Rustenburg Kampus, Cuccoolaan. 


As gevolg van Covid-19 is plekke beperk en kan bywoning slegs op uitnodiging geskied. U word ook versoek om indien u nie 100% gesond is nie, ‘n uitnodiging van die hand te wys. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

Martin Dickerson will be remembered with love. His book of life was opened in 1953. The last chapter came to a close on Wednesday 7 July. Arrangements for his memorial service are made by Ruth.

Due to Covid-19 places are limited and attending the service will be by invitation only. For more detail phone Cobus on 081 379 8919 or Wilna on 074 200 2687 at Econo Funeral Services, 014 597 2730. A service with love and dignity by Econo Funerals.

Wyle Girty Snyman is op 70-jarige ouderdom oorlede op Maandag 12 Julie 2021. Girty se troosdiens sal plaasvind vanuit die Hervormde kerk op die Johannesburg pad, 2de sirkel, Rustenburg, op Maandag 19 Julie om 14:00. As gevolg van Covid-19 is plekke beperk en kan bywoning slegs op uitnodiging geskied.

U word ook versoek om indien u nie 100% gesond is nie, ‘n uitnodiging van die hand te wys. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

Die troosdiens van wyle Tinus Badenhorst (59) oorlede op Vrydag 9 Julie het op Donderdag 15 Julie vanuit die AGS Deo Gloria, Rustenburg, plaasgevind. 


As gevolg van Covid-19 was plekke beperk en kon bywoning slegs op uitnodiging geskied. Vir meer navrae skakel Cobus op 081 379 8919 of Wilna op 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. ‘n Diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

 

Share this article with a friend...