Articles
Sport & School News
14 June 2021

Rustenburg – Die Hoërskool Rustenburg (RHS) se jaarlikse gholfdag, wat deur SMS Mining geborg is, is op Vrydag 4 Junie by Rustenburg Gholfklub gehou. Die dag het reeds vroegoggend afgeskop met ‘n oggendveld om 07:00 en ‘n middagveld om 12:30.

Die dag is afgesluit met ‘n prysuitdeling waartydens ‘n baie suksesvolle veiling plaasgevind het. ‘n Dubbele volveld het tot die sukses van die dag bygedra. Ons spesiale gas vir die dag was oud-Springbokrugbyspeler, Victor Matfield. Die dag was belaai met hope opwinding en uitsonderlike pryse. Op elke bof kon spelers gesellig saam met verskillende plaaslike maatskappye skouer skuur.

Baie dankie aan almal wat gespeel het, gewerk het, die borge en die wat donasies gegee het, lootjies verkoop het en saam gekuier het. 


RHS wil graag die volgende borge bedank...

  • SMS Mining
  • PC Worx & RCT
  • Jaco Pretorius Boerderye
  • Atlas360
  • EGA Proshop
  • Platinum Square
  • PSG Wealth
  • Tamaletjie
  • MYTV
  • KWV
  • Solly’s
  • EC Blaauw 
  • Woodstock Game Breeders
  • Shell N4 Platinum City
  • Lize Drummond Oogkundiges
  • Turbo Extreme Energy
  • Techni Cool-Air Contracts
  • Sabai Jai Day Spa
  • Total Rustenburg
  • Marlin’s Green
  • Mitso’s Grill
  • Uit die Hart Fotografie
  • Crossfit ACA
  • Dynamic Vision
  • Greycorp Promotions
  • Dr. Bettie Wessels
  • RHS Kultuur
  • Kiefkos
  • Toplay
  • Bell Equipment
  • Maemo Motors
  • André Apteek

 

Rustie-adjunkhoof, mnr. Gert Lindeque, in aksie. 
Carl Naude, voorsitter van die sportraad, hou ‘n onderhou met Victor Matfield.

Share this article with a friend...