Articles
Sport & School News
14 June 2021

Rustenburg – Laerskool Rustenburg leerders het uitsonderlik presteer tydens die Traditional Styles Karate Knowledge In Action (TSKKIA) karate kompetisie op Saterdag 29 Mei. Welgedaan! 

Minique Peyper kry ‘n silwer vir grappling.
Natalie Jonker kry silwer vir weapons en goud vir grappling.
Franco Davis kry goud vir weapons en silwer vir grappling.

 

Brian Peyper het goud gekry in beide die weapons en grappling kategorie.
Makayla du Plessis het goud gekry in beide die weapons en grappling kategorie.

 

Share this article with a friend...