Articles
Social & Community News
14 June 2021

Rustenburg – Jo Black tree op Sondag 13 Junie op by de’ Strandswerwers op die Rex pad net buite Rustenburg.Dit beloof om ‘n dag vol pret te wees met hope aktiwiteite, ‘n verskeidenheid stalletjies, lekker kos en natuurlik die talentvolle Jo met sy strelende stem. Kaartjies beloop R170 per persoon en R100 vir kinders onder 12. 

Vir meer inligting stuur ‘n WhatsApp na Natasha Jones op 
072 442 2783.

Share this article with a friend...