Articles
Sport & School News
08 June 2021

Rustenburg – Laerskool Rustenburg is hard besig met hul eeufees beplanning. Na 100 jaar het hulle ‘n ongelooflike ryk geskiedenis en oud Larries word genooi om hul stories van hul laerskool dae te deel.

Indien jy in Laerskool Rustenburg was en enige oulike staaltjies of ou skoolfoto’s het om te deel, kontak juffrou Monique Nel op 074 463 4116.

 

Share this article with a friend...