Welkom Terug
Rustenburg – Benoude gesiggies en opgewonde glimlaggies was volop by Laerskool Rustenburg tydens die eerste skooldag van 2021 op Maandag 15 Februarie. Baie welkom aan elke nuwe Larries leerder!
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly