Die VLU Kashané aand-tak groet 2020
Rustenburg – Die Vroue Landbou Unie (VLU) Kashané aand-tak het op Vrydag 13 November hulle jaarlikse afsluitingsfunksie gehou. Die jaar was beslis ‘n uitdaging maar die dames het deurgedruk en hom op ‘n hoë noot afgesluit. Baie dankie vir elke dame se bydrae deur die jaar, mag jul ‘n geseënde Kersfees hê, goed uitrus en reg wees vir ‘n fantastiese 2021.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly