Articles
Sport & School News
25 September 2020

Rustenburg – Hoërskool Rustenburg (Rusties)-redenaars kook nie net in Afrikaans nie, maar ook in Engels!

Hulle is baie trots op Sharni van der Westhuizen, ‘n Graad 8 leerder wat op Saterdag 5 September ‘n tweede plek behaal het in die landsfinaal rondte van die nasionale interskole Redenaarsliga. Sharni het aan die Public Speaking afdeling deelgeneem. Verder hou ons duime vas vir Sharni wat deurgedring het na Radikale Redenaars se landsfinaal – ook in die Public Speaking afdeling.

Rusties Graad 8 leerder Sharni van der Westhuizen het ‘n tweede plek behaal het in die landsfinaal rondte van die nasionale interskole Redenaarsliga.

 

Share this article with a friend...