Articles
Sport & School News
25 September 2020

Rustenburg – Tamzin Visagie, ‘n #omgeeLarrie in Graad 6, het die nood vir skryfbehoeftes onder Laerskool Rustenburg (Larries) leerders raakgesien en besluit om in bottels wat ‘n herwinbare verpakking is, te vul met die basiese skryfbehoeftes en onder die leerders te versprei wat dit nodig het.

Bidvest Waltons se Alex Botelho en George Lesame het Tamzim ondersteun met hierdie projek – baie dankie aan al die rolspelers. Julle maak Larries trots!

Tamzin Visagie en haar skryfbehoeftes bottels.
Die bottels gevul met skryfbehoeftes om vir maatjies te gee wat dit nodig het.

 

Share this article with a friend...