Articles
Headline News
18 September 2020

Rustenburg – Wian van Vuuren het ernstige beserings opgedoen in ‘n tragiese insident by Bergsig Akademie op Maandag 7 September. Hy is ‘n tweede kans gegee om te lewe maar het dringend fondse nodig om al sy mediese onkostes te dek.

Sy ouers het ‘n trust rekening vir hom gestig by Claasen De Wet prokureurs en die volgende bankbesonderhede kan gebruik word:

Claasen De Wet – Trust rekening
ABSA Bank
Rekening nommer: 405 152 7043
Tak kode: 632 005
Verwysing: CW0298
Vir meer inligting kontak Claasen De Wet prokureurs op 014 592 0361.

Share this article with a friend...