Articles
Sport & School News
07 August 2020

Rustenburg – Laerskool Rustenburg, in samewerking met NB Uitgewers was Dinsdag 4 Augustus deel van 'n virtuele boekbekendstelling. Baie dankie aan Jessica en Libby Keulder, Rohan le Grange en Jaco van der Merwe wat die magic moontlik gemaak het – asook De Wet Hugo en Henk Viljoen vir die voorreg.

Grilgrypers 6 Geheim van die Spookwerf, wat opgedra is aan die leerders van Laerskool Rustenburg en die Gevaarlikste Speletjie op aarde, is beide beskikbaar by Laerskool Rustenburg, plaaslike boekwinkels of deur Pieter Louw NB Uitgewers se boekagent in Rustenburg.

Trotse Larries met hul Grilgrypers bekers.

 

Share this article with a friend...