Articles
Crime & Accidents News
31 July 2020

Rustenburg – Gemeenskapslede wat hul oorlede geliefdes by die begraafplaas besoek, word tans die teiken vir misdadigers.

Rustenburg se Rustenburg Crime Combating Forum (RCCF) het onderneem om gedurende Augustus maand ‘n wakende oog te hou oor die Donkerhoek begraafplaas, terwyl publiek hul geliefdes se grafte wil gaan besoek op Sondae tussen 11:00 en 14:00. Besoek gerus jou geliefdes se graf in die tydgleef.

Share this article with a friend...