Bergsig spog met talentvolle skrywers
Rustenburg – Gedurende die eerste kwartaal het drie van Bergsig Akademie se leerders aan die SA Akademie se prestige skrywerskompetisie Afrikaans Huistaal deelgeneem.
Knapgedaan aan die aspirante skrywers wie se werk in Die Poort 2020 bundel opgeneem gaan word.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly