Articles
Sport & School News
19 January 2023

Rustenburg – Die eerste kwartaal van 2023 is volstoom aan die gang en interhuis is baie hoog op die agenda van gebeure by Hoërskool Rustenburg.

RHS atlete en toeskouers het op Vrydag 13 Januarie 2023 bymekaargekom vir die jaarlikse atletiekinterhuis. Die dag het beslis baie pret, gees, en goeie atletiek opgelewer! Baie geluk aan die volgende atlete wat uitsonderlike prestasies behaal het:

 

  • Adriano George: victor ludorum van senior baan, stel ‘n nuwe 100 m rekord vir seuns o/17
  • Reghard Cloete: stel ‘n nuwe spiesgooi rekord vir seuns o/19
  • Mianke van der Merwe: victrix ludorum senior baan
  • Marne Botha: beste dogtersatleet, stel ‘n nuwe spiesgooi rekord vir dogters o/17
  • Liandri de Wet: victrix ludorum van senior veld, stel ‘n nuwe skyfwerp rekord vir dogters o/17
  • Lerato Matlaisane: stel ‘n nuwe rekord vir seuns o/14 300 m hekkies
  • Katli Mathuloe: stel ‘n nuwe rekord vir seuns o/14 300 m hekkies
  • Jan-Paul Nel: victor ludorum van senior veld stel ‘n nuwe skyfwerp rekord vir seuns o/16
  • Elze Engelbrecht: victrix ludorum van junior veld
  • Donovan Mostert: victor ludorum van junior veld
  • Clayton Plaatjies: beste seunsatleet van die dag en stel ‘n nuwe rekord vir seuns o/17 400 m hekkies
  • Callie Fryer: victor ludorum van junior baan
  • Antonel de Villiers: victrix ludorum junior baan
Adriano George and Reghard Cloete
Mianke van der Merwe and Marne Botha
Liandri de Wet and Lerato Matlaisane
Katli Mathuloe and Jan-Paul Nel
Elze Engelbrecht and Donovan Mostert
Clayton Plaatjies and Callie Fryer
Antonel de Villiers

#FosteringASenseOfCommunity 

Share this article with a friend...