Lezané van den Berg

Ons onthou met baie liefde wyle Lezané van den Berg (43), oorlede op 1 Oktober 2026. Ons groet haar Vrydag 9 Oktober 2026 om 10:30 vanuit die NG Kerk, Bergsig Gemeente, h/v Brink en Bethlehemstraat, Rustenburg.
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.
