In liefdevolle herinnering | In remembrance

Nettie Olivier

9 October 2026 · Platinum Weekly

Nettie Olivier

Ons onthou met liefde wyle Nettie Olivier (68), oorlede op 6 Oktober 2026. Ons groet haar Vrydag 9 Oktober 2026 om 12:00 vanuit die NG Kerk Proteapark, Witstinkhout Ave 25, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.