In liefdevolle herinnering | In remembrance

Gerrit Labuschagne

9 October 2026 · Platinum Weekly

Gerrit Labuschagne

Ons onthou met liefde wyle Gerrit Labuschagne (40), oorlede op 4 Oktober 2026.

Ons groet hom Woensdag 14 Oktober 2026 om 11:00 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg.

Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingsdienste.