In liefdevolle herinnering | In remembrance

Alta Dreyer

9 October 2026 · Platinum Weekly

Alta Dreyer

’n Legende van Rustenburg, Alta Dreyer, is op 30 September 2026 na haar Hemelse tuiste. Dié geliefde mamma, ouma en oumagrootjie was ’n formidabele vrou wat vir baie mense in Zeerust, Groot Marico en Rustenburg ’n inspirasie en voorbeeld was. Haar nagedagtenis leef voort in die harte van dié wat haar geken en liefgehad het. Die begrafnis sal privaat wees.

Vir verdere navrae, kontak Doves Rustenburg by 014 592 1233 of 073 209 2727.