Articles
Social & Community News
12 October 2017

Rustenburg – Op Saterdag, 30 September, het die Voortrekkers hul 86ste verjaarsdag gevier – dit is ‘n lang tyd wat die Voortrekkers ‘n diens lewer aan die jeug van Suid-Afrika gevul met kultuur en avontuur.

Hier staan Nicolene, Johandrie en Albert met die Magalieskruin Voortrekkers se verjaarsdagballonne. Hou hul facebook blad dop vir meer avonture!

 

Share this article with a friend...