Articles
Social & Community News
05 October 2017

Hiermee wil ons met hartseer kennis gee van die afsterwe van Giel Pretorius op 26 September 2017. Hy was baie lank ‘n inwoner van Rustenburg. Hy word oorleef deur sy vrou, Annatjie, sy kinders Hannes en Leonie Pretorius, Craig en Magda Oetegenn en kleinkinders Ethan en Katy Oetegenn.

Share this article with a friend...