Articles
Churches & NGO News
18 August 2017

Rustenburg – Die Rustenburg Kindersorg se Kinderhuis is opsoek na huisouers wat kinders kan versorg. Hierdie tipe huisouers moet ‘n passie vir kinders hê. 
 
Die volgende vereistes is noodsaaklik: 

  1. Bestuurslisensie vir motor;
  2. Goeie norme en waardes, geduld en moet betroubaar wees;
  3. Afrikaans sprekend;
  4. Inisiatief kan neem; 
  5. Instruksies kan uitvoer; en 
  6. Inwoon op die perseel. 

Indien u belangstel, stuur u CV na deidre1983@webmail.com.

Share this article with a friend...