Articles
Social & Community News
20 December 2019

Rustenburg – Almal word hartlik uitgenooi na Oujaarsaand op Saterdag 31 Desember by die ou Rustenburg stadsaal.

Kaartjies beloop R100 per persoon – bel om jou tafel te bespreek! Bring ook jou eie koelerboks met versnapperinge. 


Pieter Naudé sal as gaskunstenaar optree. Stof solank die dansskoene af en pen dié geleentheid in jou dagboek vas.


Vir meer inligting, skakel Zelda Vermeulen op 073 248 8504.

Pieter Naudé

 

Share this article with a friend...