Articles
Sport & School News
14 June 2019

Rustenburg – Baie geluk aan Hoërskool Rustenburg (RHS) se eerste hokkiespan wat deurgedring het na die Noordvaal-kampioenskappe.

Die span sal van 1 tot 3 Augustus RHS verteenwoordig te Ermelo

Agter van links: Arene Botha, Nicole Erwee, Rialet Visser, Teagan Stoltz, afrigter Danielle Smith, Leani Bester, Marizaan Roothman, Chané van Heerden, onder-kaptein Nolene Pretorius en Danielle Habedank. 
Voor van links: kaptein Surette Enslin, Chanel de Gouveia, Shané Enslin, Yoke de Bruyn, Shevern Weiss en Kaylin Jacobs.

 

Share this article with a friend...