Articles
Social & Community News
14 June 2019

Rustenburg – Chante-Amorè Koekemoer is op Dinsdag 21 Mei met gebore en gediagnoseer met die Pierre Robin sindroom, meer bekend as ‘n gesplete verhemelte.


Daar sal ‘n spesiale plaatjie vir haar verhemelte gemaak moet word sodat sy kan melk drink en nie ‘n ventilator nodig het om asem te haal nie.


Ongelukkig dek die Koekemoer-gesin se mediesefonds nie die kostes nie en moet desnoods oorgeskuif word na die Steve Biko Hospitaal.


Haar familie maak ‘n beroep op die gemeenskap vir hul ondersteuning.
Vir meer inligting, kontak Chante-Amorè se oupa, Stefan Koekemoer by 082 574 2446.

Share this article with a friend...