Articles
Churches & NGO News
10 May 2019

Rustenburg – ‘n Baie hartseer dag het vir ons as familie en vriende aangebreek met die afsterwe van ons geliefde Charley Venter.

Sy is op 27 April 2019 oorlede en laat ‘n groot leemte vir haar familie en vriende. Die diens het reeds 2 Mei plaasgevind vanuit die NG Protea Park gemeente.

As gesin bedank ons almal vir hulle ondersteuning en liefde.

Wyle Charley Venter 

 

Share this article with a friend...