Articles
Social & Community News
12 April 2019

Rustenburg – Residentia Sering het op Vrydag 29 Maart hul maandelikse verjaarsdae ontbyt gevier. Dit was ‘n oggend gevul met lekker lag en heerlike kos van Sering se eie Deli.


Baie geluk aan die volgende inwoners en personeel wat in Maart hul verjaarsdae gevier het:
Mienkie van der Merwe – 1 Maart

 

  • Bettie Vos – 1 Maart
  • Jan Kotze – 2 Maart
  • Thys Herbst – 7 Maart
  • Abueng Bashue – 7 Maart
  • Maria Mookketsi – 8 Maart
  • Lorraine Molefe – 8 Maart
  • Ita Herbst – 13 Maart
  • Daniela Grobler – 20 Maart
  • Cindy van Heerden – 21 Maart
  • Cathrina Maphuto – 24 Maart
  • Baba Serio – 25 Maart
  • Elize Kleingeld – 25 Maart
  • Wouter Fourie – 26 Maart
  • Bets Korb – 26 Maart
  • Mariana Winter – 28 Maart
  • Andre van Tonder – 28 Maart
  • Miemie Steenekamp – 28 Maart
  • William Kgaswane – 30 Maart

Bestuurder van Residentia Sering het die volgende verjaarsdag boodskap vir die inwoners gehad:

“Liefde van Jesus verander nooit nie. Daarom kan jy die jaar ingaan met die sekerheid dat Sy goedheid en guns met jou sal wees in hierdie jaar.”

Inwoners kuier lekker rondom die ontbyttafel.

 

Share this article with a friend...