Articles
Social & Community News
12 April 2019

Rustenburg – Residentia Sering het op Woensdag 3 April ‘n elegante kaas en wyn geleentheid gehou.


Sering voedseldiensbestuurder Rodney MacDonald, het uit sy pad uitgegaan om seker te maak dat die ‘n baie stylvolle geleentheid was waar inwoners kon proe aan ‘n verskeidenheid wyne en peusel aan gesogte kase.

Inwoners het die spoggeleentheid terdeë geniet en ‘n glasie geklink op goeie wyn, heerlike kaas en lekker saam kuier.

Inwoners het gesmul aan die lekker happies.
Inwoners het ‘n verskeidenheid happies gehad waarvan hul kon kies en keur.
Van links: Hester Nicholson en Baba Serio.

 

Share this article with a friend...