Articles
Sport & School News
05 April 2019

Rustenburg – Atlete van Bergsig Akademie het uitstekend presteer tydens die SA Secondary Schools Athletics Championships in Port Elizabeth van 21 tot 23 Maart.

Al die atlete het die finale rondtes gehaal in hulle onderskeie items.
Baie geluk aan die volgende atlete:

 

  • Lelanie Janse van Vuuren
  • Daniell Coetzee 
  • Gustav Smit 
  • Regomoditswe Motshabi 
  • Wessel Swart 

 

Gustav Smit - heel regs, saam met nuwe vriende. 

 

Share this article with a friend...