Articles
Sport & School News
21 December 2018

Ter terugblik, was 2018 ‘n beter jaar vir Bok ruggas as 2017 – met die wen in die agterkoppe teen die All Blacks in Wellington. 


Vir Rassie gaan die pad volgende jaar ook nou nie makliker raak nie want die Wêreld Beker Toernooi in Japan is aan ou grote!


Die Haaie het die Curriebeker gewen ten spyte van die voorspellings langs die braaivure, en die Leeus was weer die voorste span in die Super Reeks maar kon ook nie die mas opkom nie.


In die geheel was dit nie ‘n goeie jaar vir Bok Ruggas nie, maar daar is hoop vir 2019...
Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2019! 

Tot 2019 ou grote! 

 

Share this article with a friend...