Articles
Sport & School News
14 December 2018

In Kaapstad gaan duisende toeskouers eerder groot as huistoe ou blitsie! Dit is wonderlik om te sien hoe oud en jonk, slank en rond, mooi en lelik... in hulle kostuums opdaag vir die groot skouspel.


Vir die Suid-Afrikaanse toeskouers was daar darem ‘n troosprys nadat die Blitse die Kiwi’s om die derde plek kon klop. Fidji het as die wenspan feesgevier nadat hulle die VSA in die finaal getroef het met 29-15.


Die Eagles is regtig een van die groot honde in vanjaar se reeks en loop ook nou voor op die puntetabel.


Die Blitse was so amper daar, maar een blaps op hulle verdediging het hulle goud gekos. Hopelik sal ook al die beseerdes weer fiks wees vir die derde been aanstaande jaar. Die Sewes Ruggas vir 2018 word nou vir eers tot ‘n halt geroep.


Nag blits...

Share this article with a friend...