Articles
Sport & School News
07 December 2018

In Dubai skop die Blitse af op ‘n treurige noot  en verloor in die Plaat Finaal teen Fidji. Neil Powell en kie sal ‘n haas uit die hoed moet pluk om weer in die Kaap trots en passie te wys. 


Die tweede toernooi word voor duisende passievolle SA supporters gespeel en spoedvraat en sy boetie sal moet groot gaan. Nieu-Seeland, Engeland en verbasend genoeg die VSA, is spanne om mee rekening te hou in die nuwe seisoen.


Ter versagting moet mens in ag neem dat die Blitse ses staatmakers verloor het en nuwe bloed moet nou die SA SEWES se hart maak klop.
Go Blitse!


Nag ou spoedvraat...

Share this article with a friend...