Articles
Crime & Accidents News
30 November 2018

Rustenburg – Die kerkklok van die Hervormde Kerk Kloof Gemeente in Manukalaan kon van vêr af gehoor word vroeg in die oggendure van Saterdag 25 November, terwyl vlamme die 38-jaar oue gebou vernietig het. 


Ten spyte van gerugte dat die vuur deur ‘n petrolbom veroorsaak is, het polisiewoordvoerder luitenant kolonel Adéle Myburgh gesê dat hul tans besig is met ‘n ondersoek en kan díe gerig op die stadium nog nie bevestig nie. 


‘n Saak van brandstigting word ondersoek

Wat oor is van die Hervormde Kerk Kloof Gemeente gebou. 

 

Share this article with a friend...