Articles
Churches & NGO News
30 November 2018

Rustenburg – NG Proteapark is trots dat hul besig is om ‘n nuwe fase van jeugbediening te betree. 


Op Sondag, 25 November is Henri Oosthuizen aangestel as ouderling met die portefeulje, huishoudings en jeug.

Hulle wil met nuwe oë na die uitdaging kyk om die jeug meer te betrek by die kerk. Hul is ook in die proses om ‘n nuwe jeugwerker aan te stel.

Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting rondom jeugbediening by NG Proteapark.

Henri Oosthuizen en sy vrou Carina, by die aanstellingsgeleentheid.
Van links: dominee Willem Pretorius, Samantha Kearns, dominee Deon Strauss, Susan Coetzee, Carl Nicholson, Henri Oosthuizen en Kris Vorster.

 

Share this article with a friend...