Articles
Social & Community News
28 September 2018

Rustenburg – Die Peglerae Damesklub het op Dinsdag 18 September  ‘n leersame en inspirerende aand geniet.


Connie Luyt het die groep vertel hoe haar loopbaan as skrywer begin het, onder meer hoe sy inspirasie verkry om karakters te ontwikkel waarby haar lesers aanklank kan vind. 


Vir meer besonderhede oor die Peglerae Damesklub skakel gerus vir Jeanette van Heerden by 082 456 0404

Van links: Juanita Probart, Vereena Müller, Connie Luyt, Dora du Plessis en Jannette Meyer.

 

Share this article with a friend...