Articles
Social & Community News
31 August 2018

Rustenburg – Die Peglerae Damesklub is ‘n sosiale klub wat Christelik en Afrikaans georiënteer is. Met hul onlangse maandelikse byeenkoms, was Phil de Wet, spreekster van formaat en Toast Masters pryswenner die gasspreker.

Santie Alberts, Rene de Bruyn en Jeanette van Heerden was die gasvroue. Vir enige navrae, skakel Jeanette by 
082-456 0404.

 

Share this article with a friend...