Articles
Headline News
24 August 2018

Rustenburg – Die Newrak Impala Rugby Klub se Tweedes, die Impala Vikings, het die finale rondte van die Superliga op 11 Augustus verower te Loftus Versfeld.

Hulle wen die Tuine klub met ‘n telling van 35-28. Mooi so manne – en geluk aan afrigters Willie Kok and Attie Strauss!

Imapala se Tweedes

 

Share this article with a friend...