Articles
Sport & School News
29 June 2018

Rustenburg – Bring jou familie en vriende om díe naweek, Saterdag 30 Junie, se brullende enjins by die Platinum Raceway ovals-geleentheid by die skougronde by te woon.

Hope kosstalletjies asook ‘n kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Kom ondersteun jou gunsteling drywer; die klasse is: stockrods,1660’s, 2 litres, hotrods, flexi’s, midgets en quads.

Die hekke open 14h00 en die wedren begin 17h00. Toegang vir volwassenes beloop R60, R30 vir kinders en vir kinders onder ses jaar is toegang gratis.

Vir enige navrae, skakel Christo by 082-972 7093 of Henri by 083-452 9979.

Share this article with a friend...