Articles
Sport & School News
14 December 2017
Welgedaan aan die studente van die Tokon Shotokan Karate Gendaiteki Kyujitsu (Japannese Boog Kuns) Safarietuine Dojo-span. Hierdie studente het almal baie goed gevaar met hul gradering wat op 14 November plaasgevind het. In die foto, agter van links: Mia Munch, Nivenka Stanton en Laruche Stanton. Agter: Soritsu Sha Shihan Albert Venter. Vir meer inligting kontak die TSKKIA hoofkantoor gerus by 082-463 1073 of besoek www.tskkia.co.za

 

Welgedaan ook aan die Safarietuine Dojo Groep 2 van die Tokon Shotokan Karate Gendaiteki Kyujitsu (Japannese Boog Kuns). Hulle het puik presteer in die gradering! Van links: Soritsu Sha Shihan Albert Venter; sensei Tana Maia, Celeste Green, Anjelita en Sheliya Maia.

 

Hendrik Myburgh se vernuf in karate bou en swaard tegnieke is tops!

 

Baie geluk aan Jamie van Veelen en Liam O’ Donovan met hul gradering wat op 16 November plaasgevind het. Hulle is studente van die Tokon Shotokan Karate A/C Rustenburg. Hier saam met hulle is Soritsu Sha Shihan Albert Venter.

 

Share this article with a friend...