Articles
Social & Community News
08 December 2017

Rustenburg – Almal word hartlik uitgenooi na die Oujaarsdans op Saterdag, 30 Desember, by die Ben Marais saal.

Kaartjie beloop slegs R90 per persoon; bel om jou tafel te bespreek! Bring ook jou eie koeler boks met versnaperinge. 

Met Pieter Naudé as gaskunstenaar belowe die aand om ‘n hoogtepunt te wees. Stof solank die dansskoene af en pen díe geleentheid in jou dagboek.

Vir meer informasie, skakel Zelda by 073-248 8504.

Share this article with a friend...