Articles
Sport & School News
09 November 2017

Rustenburg – Op Saterdag, 14 Oktober, neem die Hoërskool Rustenburg deel aan die radikale redenaars se landsfinaal. Ons wens graag vir Jeanette Tlou geluk wat aangewys is as die wenner van die nasionale kompetisie.

Share this article with a friend...