Articles
Sport & School News
09 November 2017

Rustenburg – Bergsig Akademie het ‘n prysuitdeling gehou tussen 9-13 Oktober. Hier is van die spesiale toekennings van die geleentheid.

PJ van Staden ontvang die FAK-trofee vir kultuur in samewerking met die Rapportryers by Bergsig se prysuitdeling.
Tshepang Dipitso ontvang ‘n kultuurtrofee vir die beste redenaarsdogter en beste enkele kultuurprestasie in die junior grade.
Renier Jacobs ontvang ‘n skild vir akademie, tweede hoogste gemiddeld in graad 8.
Marli Harmse ontvang ‘n skild vir akademie, hoogste gemiddeld in graad 8.

 

Share this article with a friend...