Articles
Social & Community News
31 January 2025
Ons onthou met liefde wyle Mariovette Schreuddr (35), oorlede op 25 Januarie 2025. Haar roudiens vind op Donderdag 30 Januarie 2025 plaas om 11:00 vanuit die kapel by Sonskyn Aftree Oord, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna  by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Join us in mourning the enormous loss of the late Chett Wallace (64), who passed away on 24 January 2025. His life celebration service will take place on Friday 31 January 2025 at 11:00 from the Methodist Church, Brink Street, Rustenburg.
For more information, contact Cobus on 081 379 8919 or Wilna on 074 200 2687 at Econo Funeral and Cremation Services – a service with love and dignity.
Ons onthou met liefde wyle Bobie Barnard (83), oorlede 26 Januarie 2025. Haar roudiens vind op Vrydag 31 Januarie 2025 plaas om 11:00 vanuit die kapel by ATKV Buffelspoort. 
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna  by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Ons onthou met baie liefde Lood Lodewycks (58), oorlede op 21 Januarie 2025. Lood se viering van sy lewe het op Woensdag 29 Januarie 2025 plaasgevind vanuit Agapé Gemeente, Cuckoolaan, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna  by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.
Ons onthou met liefde wyle Pierre Wolmarans (60), oorlede op 15 Januarie 2025. Sy roudiens het op Donderdag 23 Januarie 2025 plaasgevind vanuit die Sewendedag Adventiste Kerk, Rustenburg. 
Vir meer navrae, skakel Cobus by 081 379 8919 of Wilna  by 074 200 2687 – ‘n diens met liefde en waardigheid deur Econo Begrafnis en Verassingdienste.

 

Share this article with a friend...