
Vastrap landlopers gereed vir kampioenskapsuitdaging
Rustenburg – Die landlopers van Laerskool Vastrap het op Saterdag 27 Julie 2024, deelgeneem aan die klub landloop liga 7 by Koster Gekombineerde Skool in Koster. Dit was die laaste liga voordat hulle volgende week Saterdag, 3 Augustus 2024, in Zeerust aan die Athletics North West North (ANWN) klub kampioenskappe gaan deelneem.
Baie geluk aan die landlopers van Laerskool Vastrap en sterkte met die komende kampioenskappe!
Main foto: Landlopers van talle laerskole wat by Koster Gekombineerde Skool deelneem aan die klub landloop liga 7.
© 2017 - All Rights with Platinum Weekly